top of page
-
Mag ek my kind/ers saam bring?Alhoewel ons lief is vir kleintjies, versoek ons asseblief 'n kindervrye troue. Ons waardeer dit dat jy reëlings tref om die kinders by die huis te los. Net kinders van ons naaste familie is op die gastelys.
-
Kan ek my eie alkoholiese verversings bring?Ongelukkig nie. Ons het 'n kontantkroeg gekies, so bring asseblief kontant om kroegdiens te geniet.
-
Hoelaat moet ek daar wees?Ons beveel aan dat jy 30 minute tot 'n uur voor die aanvang van die seremonie opdaag. Die seremonie sal om 15h30 begin.
-
Kan ek ń metgesel saam bring?Slegs gaste wat op jou uitnodiging gelys word, sal toegelaat word. Neem asseblief kennis as jy nie genooi is nie, sal jy gevra word om die venue te verlaat.
-
Kleredragkode?Die kleredragkode is semi-formeel.
-
Wat om te doen as ek dit nie kan maak nie?RSVP asseblief so gou moontlik sodat ons daarvolgens kan beplan.
-
Wanneer moet ek RSVP?RSVP asseblief voor 31 Oktober 2024.
-
Mag ek foto's neem met my foon by die Seremonie?Ons het die wonderlikste fotograaf so ons vra asseblief dat jy jou foon sal bere en nie foto's sal neem nie.
Wedding FAQs
bottom of page