WELKOM BY ONS!
Vir al ons familie en vriende. Ons sien uit om hierdie speciale dag saam julle te kan spandeer.
ONS TROUE
15 FEBRUARIE 2025
Ons sien uit om ons spesiale dag te vier! Ons is opgewonde en kan nie wag om jou daar te hê nie!
Verlowings Fotos
ONS STORIE
Ons het as vriende begin, na amper 4 jaar se vriendskap het ons besluit om in Februarie 2018 te begin uitgaan, en almal rondom ons het gedink dit is net 'n hoërskool-uitstappie.
Ons het ons redelike deel van ups en downs gehad dalk bietjie meer as ander paartjies, maar elke keer het ons besef dat ons nie sonder mekaar 'n lewe wil bou nie en het weer bymekaar gekom, sterker en meer verlief as voorheen.
In Desember 2023, op 'n Saterdagoggend, het ons verloof geraak. Die dag was gevul met soveel vreugde en liefde, en ons kan nie wag om die res van ons lewens saam deur te bring nie.
As ons terugkyk na al die jare, kan ons nie glo hoeveel ons saam deurgemaak het nie. Van hoërskoolvriende tot verloofde vennote, ons het almal verkeerd bewys en ons gelukkig vir altyd gevind.
Ons weet dat ons liefde net in die komende jare sal aanhou groei en floreer.
Ons kan nie wag om ons spesiale dag saam met ons naaste familie en vriende deur te bring nie.
SEREMONIE
SAAL
Verblyf
FARM PALMIETFONTEIN, BEESTEKRAAL, 0255, SOUTH AFRICA
BEESTEKRAAL, 0255, SOUTH AFRICA
012 277 2123